Die 4X4 Safari Kookboek

Die 4X4 Safari Kookboek

AfrikánčinaEbook
Dyk, Rita van
Penguin Random House South Africa
EAN: 9781432303099
Dostupné online
9,41 €
Bežná cena: 10,45 €
Zľava 10 %
ks

Dostupné formáty

Podrobné informácie

Die 4 x 4 Safari Kookboek is ’n nuwe versameling heerlike resepte vir die 4x4-entoesias. Dit volg in die suksesvolle voetspore van sy voorganger, Die 4x4 Kookboek wat talle kere herdruk is. Soos met die vorige boek, voorsien hierdie boek in alle Afrika-kampeerders se behoeftes, aangesien die fasiliteite en bestanddele nie altyd beskikbaar is nie. As jy ’n groentjie op die gebied van bos-safari’s is, het hierdie boek ook ’n afdeling oor beplanning en voorbereiding en ook ’n herinner-lysie om seker te maak dat jy ’n suksesvolle eerste ekspedisie beplan.Die 4x4 Safari Kookboek bevat meer as 180 maklike resepte, wat alles vanaf ontbyte en voorgeregte tot heerlike brode en nageregte insluit. Al die resepte is spesifiek aangepas om buitelug-kookkuns oor ’n oop braaivuur te vervolmaak. Hierdie pragtige boek bevat volkleur-foto’s regdeur.
EAN 9781432303099
ISBN 1432303090
Typ produktu Ebook
Vydavateľ Penguin Random House South Africa
Dátum vydania 10. júna 2013
Stránky 160
Jazyk Afrikaans
Autori Dyk, Rita van