Vroue van Atlantis

Vroue van Atlantis

AfrikánčinaEbook
Vries, Anastasia de
LAPA Publishers
EAN: 9780799376715
Dostupné online
10,45 €
Bežná cena: 11,61 €
Zľava 10 %
ks

Dostupné formáty

Podrobné informácie

Twaalf ongelooflike vroue wat ’n verskil maak tussen die bendes, die werkloosheid en die koeëls. Atlantis is steeds die verlore stad, maar hierdie twaalf vroue se verhale inspireer. Hulle het besluit om nie moed op te gee nie. Hulle stories is dié van moed, optimisme en inspirasie. Dit is ’n moetlees vir almal wat glo dat liefde en geloof ’n verskil kán maak. Atlantis aan die Weskus was die breinkind van ’n vorige regering se “desentralisasiebeleid” – maar is tans die toonvenster van ontheemding. Uit hierdie wanhoop, brand dié twaalf vroue se stories soos fakkelligte in ’n lang, donker nag. Hulle is: Francis Brown, Mary-Ann Cedras, Chrissie Cloete, Mandy Jonker, Christine Lewis, Sylvia Losper, Lenie Maya, Carol Muller, Sillene Oppel, Olivia Pharo, Mary Tenggren en Rachael Watson.

Die verhale strek van gemeenskapdiens aan gestremde persone, bejaardes en kankerlyers, rehabilitasie van dwelmafhanklikes, MIV/Vigs-voorkoming en

-destigmatisering tot inspirerende vroue wat staan in die onderwys, verpleegdiens, uitsaaiwese, asook ’n sangeres, ’n atleet en ’n tuinier.

Die opbrengs van dié boek sal deur die Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit Wes-Kaapland (UWK) aangewend word as studentebeurse.

EAN 9780799376715
ISBN 079937671X
Typ produktu Ebook
Vydavateľ LAPA Publishers
Dátum vydania 1. novembra 2017
Jazyk Afrikaans
Krajina Uruguay
Autori Vries, Anastasia de
Informácie o výrobcovi
Kontaktné informácie výrobcu momentálne nie sú dostupné online, na náprave intenzívne pracujeme. Ak informáciu potrebujete, napíšte nám na [email protected], radi vám ju poskytneme.