Hiervandaan

Hiervandaan

AfrikánčinaEbook
Snyman, Dana
Tafelberg
EAN: 9780624058397
Momentálne nedostupný titul
Momentálne nedostupné na stiahnutie
15,42 €
Bežná cena: 17,13 €
Zľava 10 %

Podrobné informácie

Veelbekroonde reisskrywer Dana Snyman vertel die verhaal van sy eie lewensreis, die van sy familie en van sy land.Hy reis agter stories uit die verlede aan, van die eerste Snyman, seun van 'n wit pa en 'n slavin-ma, tot vandag, waar mense op die platteland hom in hul geheime inlaat. Elkeen van ons het mos sy eie &quote;Inkandla&quote; - tuisdorp - en Dana se reis neem hom onder meer ook na Julius Malema se ouma se huis en na President Zuma se werklike Inkandla in KwaZulu-Natal, waar hy by President Zuma se broer aandoen. Dan keer Dana terug huis toe, via Bloedrivier en die museum waar sy oupa se broek nog uitgestal word...Dana se verhaal is vervleg met die stories van ons almal wat &quote;hiervandaan&quote; is. Eg, warm en gevul met deernis, soos ons Dana leer ken en leer liefkry het.
EAN 9780624058397
ISBN 0624058395
Typ produktu Ebook
Vydavateľ Tafelberg
Dátum vydania 20. októbra 2011
Stránky 240
Jazyk Afrikaans
Krajina Uruguay
Autori Snyman, Dana
Informácie o výrobcovi
Kontaktné informácie výrobcu momentálne nie sú dostupné online, na náprave intenzívne pracujeme. Ak informáciu potrebujete, napíšte nám na [email protected], radi vám ju poskytneme.