Die kontrak

Die kontrak

AfrikánčinaEbook
Diedericks, Erla-Mari
LAPA Publishers
EAN: 9781776359974
Dostupné online
4,18 €
Bežná cena: 4,64 €
Zľava 10 %
ks

Dostupné formáty

Podrobné informácie

Kort nadat haar verloofde haar met haar vrouebaas verkul het, ontmoet Marike die egnimatiese Brett. Brett is aantreklik, skatryk, en ’n beroemde draaiboekskrywer. Daar is net een probleem: Sy is met ’n kontrak aan hom verbind, een wat dit duidelik stel dat sy nie op hom verlief mag raak nie, maar dat sy mildelik vergoed sal word om sy minnares en muse te word. Hoe moeilik kan dit tog wees? Veral noudat sy besluit het om mans vir altyd af te sweer, en wild, wragtig en onafhanklik in die oomblik te leef. Maar die hart sluit sy eie kontrakte, ongeag wat die verstand vir haar voorsê. Soos Marike en Brett meer tyd saam deurbring, vat vonke tussen hulle vlam in passievolle oomblikke. Hul verhouding is ongekompliseerd, totdat hulle terugkeer van ’n stomende vakansie in Mauritius en hulself in ’n uiters netelige posisie bevind met ’n kontrak van ’n heel ander aard.
EAN 9781776359974
ISBN 1776359976
Typ produktu Ebook
Vydavateľ LAPA Publishers
Dátum vydania 1. februára 2023
Jazyk Afrikaans
Krajina Uruguay
Autori Diedericks, Erla-Mari
Séria Romanza Stoom 18+
Informácie o výrobcovi
Kontaktné informácie výrobcu momentálne nie sú dostupné online, na náprave intenzívne pracujeme. Ak informáciu potrebujete, napíšte nám na [email protected], radi vám ju poskytneme.