Salemstraat

Salemstraat

AfrikánčinaEbook
Diedericks, Erla-Mari
LAPA Publishers
EAN: 9781776359752
Dostupné online
11,49 €
Bežná cena: 12,77 €
Zľava 10 %
ks

Dostupné formáty

Podrobné informácie

<p>Salemstraat is ’n straat soos enige ander in die voorstede. Behalwe dat dit in ’n geslote sirkel rondom ’n speelparkie vorm. Salemstraat se mense roem hulself daarop dat hulle mekaar ken en omgee vir mekaar (“ons is close hier in die close”), maar agter geslote deure het elkeen sy geheimpie. Wanneer Emilee se man MJ tydens sy veertigste verjaardagpartytjie wegraak, begin die straat gons. Almal het ’n ander storie, ’n nuwe staaltjie, ʼn geheim of twee wat skielik uitkom. Almal wil weet: Is Emilee verantwoordelik?<br>Huishoudings is verdeeld oor Emilee. Stefanus, oud-weermagman, glo byvoorbeeld vas Emilee is ʼn regte “kortgat korporaal”, terwyl sy vrou weer sê dat MJ ʼn “vreemde man” is. Annique is die meeste vroue in die straat se skoonheidsdeskundige; oor mani’s en pedi’s hoor sy meer as wat mens dink. Alexandra, die Russiese gypsy, het ʼn skelm verhouding met MJ gehad – en sy het hom juis gewaarsku dat dit slegte karma is om jou veertigste te vier; jy nooi die dood in jou huis. Devon spandeer meer tyd in die gewelddadige alternatiewe wêreld van rekenaarspeletjies as die werklikheid om hom. En Riaan, ’n misdaadjoernalis, wat pas ingetrek het in Salemstraat, het juis gehoop hy kan wegkom van misdaad.<br>Satan het nog altyd in die suburbs geskuil. Almal steek hier hul geraamtes in duur, ingeboude hangkaste weg. En dit neem nie veel om dit te laat uittuimel nie.</p>
EAN 9781776359752
ISBN 1776359755
Typ produktu Ebook
Vydavateľ LAPA Publishers
Dátum vydania 1. júna 2023
Jazyk Afrikaans
Krajina Uruguay
Autori Diedericks, Erla-Mari
Informácie o výrobcovi
Kontaktné informácie výrobcu momentálne nie sú dostupné online, na náprave intenzívne pracujeme. Ak informáciu potrebujete, napíšte nám na [email protected], radi vám ju poskytneme.