Rooigety

Rooigety

AfrikánčinaEbook
Smith, Bets
LAPA Publishers
EAN: 9781776352142
Dostupné online
11,49 €
Bežná cena: 12,77 €
Zľava 10 %
ks

Dostupné formáty

Podrobné informácie

<p>Hoe ver sal jy gaan om jou kind te beskerm? Inwoners van Makulu Manzi het skaars herstel van die kinderpornografieskandaal wat die dorp vroeër die jaar getref het. Nou is daar gerugte van moetiemoorde en ekstremistiese groepe wat kinders werf vir selfmoordbomaanvalle. Die plaaslike skool stuur rebelse tieners na regrukkampe, en selfs georganiseerde bloedskenking word met agterdog bejeën.<br>Wanneer Daleen Boshoff se dogter tydens ’n uitstappie op die lyk van ’n tienerseun afkom, ruk dit die fondament onder hul uit. Is dit inderdaad moord vir moetie? Of hou die vermiste kinders verband met die bomaanvalle teen die kus van Afrika? Rooigety is die opvolg van Dooiegety (2019).</p>
EAN 9781776352142
ISBN 1776352149
Typ produktu Ebook
Vydavateľ LAPA Publishers
Dátum vydania 1. júna 2022
Jazyk Afrikaans
Krajina Uruguay
Autori Smith, Bets
Informácie o výrobcovi
Kontaktné informácie výrobcu momentálne nie sú dostupné online, na náprave intenzívne pracujeme. Ak informáciu potrebujete, napíšte nám na [email protected], radi vám ju poskytneme.