Dominique

Dominique

AfrikánčinaEbook
Diedericks, Erla-Mari
LAPA Publishers
EAN: 9780639607085
Dostupné online
10,45 €
Bežná cena: 11,61 €
Zľava 10 %
ks

Dostupné formáty

Podrobné informácie

<p>Dominique is ’n kunstenares en ’n hoogsbetaalde gesellin wat spesialiseer in seksfetisjes. Martin is ’n sielkundige wat bekruipers navors. Hul paaie kruis wanneer Dominique by Martin om hulp aanklop omdat sy agtervolg word. Hulle mag so uiteenlopend wees soos nag en dag, maar albei word geteister deur donker geheime. Martin het syfers nodig om sy angstigheid te beheer, Dominique die vertroosting van haar sekswerk-persona, Courtesan. Soos Dominique en Martin deur haar lys van klante werk om Die Bekruiper te ontbloot, word die bedreiging al hoe erger. En die tyd al hoe minder. Die boek bied ’n ontnugterende perspektief op die seksindustrie - seks word nie verromantiseer nie en die vraag word gevra: Wat is normaal? Die skrywer het baie navorsing gedoen oor bekruipers, psigopatie, voyeurisme, obsessie as kliniese siekte, maar ook hoe alledaagse mense seks as kommoditeit gebruik. Nie vir sensitiewe lesers nie.</p>
EAN 9780639607085
ISBN 063960708X
Typ produktu Ebook
Vydavateľ LAPA Publishers
Dátum vydania 1. mája 2021
Jazyk Afrikaans
Krajina Uruguay
Autori Diedericks, Erla-Mari
Informácie o výrobcovi
Kontaktné informácie výrobcu momentálne nie sú dostupné online, na náprave intenzívne pracujeme. Ak informáciu potrebujete, napíšte nám na [email protected], radi vám ju poskytneme.