Mooiste Eliza

Mooiste Eliza

AfrikánčinaEbook
Walters, Magdaleen
LAPA Publishers
EAN: 9780639606033
Dostupné online
4,37 €
Bežná cena: 4,85 €
Zľava 10 %
ks

Dostupné formáty

Podrobné informácie

’n Gevaarlike, aantreklike predikant op ’n motorfiets ...Toe Eliza Dempsey se pa sterf, moet sy na haar ma en vyftienjarige sussie kyk.Boonop verloor sy haar werk en haar huis en moet sy noodgedwonge by ’n kroegwerk. Almal daar dink sy’s ’n snob, insluitend die geheimsinnige man watgereeld by die kroeg opdaag.Met sy donker oë en leerbaadjie lyk Josua vir haar gevaarlik, aantreklik en niesoos iemand waarop sy verlief kan raak nie. Hy lyk ook nie noodwendig soos ’npredikant nie …
EAN 9780639606033
ISBN 0639606032
Typ produktu Ebook
Vydavateľ LAPA Publishers
Dátum vydania 1. marca 2021
Stránky 208
Jazyk Afrikaans
Autori Walters, Magdaleen