Agter Grendels

Agter Grendels

AngličtinaEbook
Diedericks, Erla-Mari
LAPA Uitgewers
EAN: 9780639604961
Dostupné online
3,13 €
Bežná cena: 3,48 €
Zľava 10 %
ks

Dostupné formáty

Podrobné informácie

Wat tydens die inperking gebeur ...Emmanuel sal altyd haar kryptonite wees. Hy was eens haar beste vriend, maar hulle het uitmekaargedryf na 'n insident in Stellenbosch. Nou herken Natasjanie die Emmanuel wat 'n bekende fotograaf in New York is nie. Sy herken nie die man wat sy bed met die een model na die ander deel nie.Wanneer Emmanuel by sy suster Natasja se huismaat in Suid-Afrika kom kuier gryp die noodlot en Covid-19 in: hy en Natasja moet vir 'n maand lankonder dieselfde dak leef. Hulle kan nie langer die verlede en die aantrekkingskrag tussen hulle ignoreer nie. Kan 'n verkeerde besluit in die verlede oorkom word?Haar ekskerel sal enigiets doen om haar terug te wen maar Natasja het haar hart agter slot en grendel geplaas. Sal Emmanuel haar hart kan oopsluit? Net die tydsal leer. En tydens die inperking is tyd al wat hulle het!
EAN 9780639604961
ISBN 063960496X
Typ produktu Ebook
Vydavateľ LAPA Uitgewers
Stránky 75
Jazyk English
Krajina Uruguay
Autori Diedericks, Erla-Mari
Informácie o výrobcovi
Kontaktné informácie výrobcu momentálne nie sú dostupné online, na náprave intenzívne pracujeme. Ak informáciu potrebujete, napíšte nám na [email protected], radi vám ju poskytneme.