Boerseun

Boerseun

AfrikánčinaEbook
Schoeman, Chris
Penguin Random House South Africa
EAN: 9781770221192
Dostupné online
10,04 €
Bežná cena: 11,15 €
Zľava 10 %
ks

Dostupné formáty

Podrobné informácie

Boerseun is die hartroerende ware verhaal van 'n tienjarige plaasseun se traumatiese maar fassinerende ervaringe gedurende die Anglo- Boereoorlog van 1899-1902. Wanneer die Engelse Charles du Preez en sy pa in hul skuilplek in die berge op hul Oos-Vrystaatse plaas opspoor, word die twee gevange geneem en in oop steenkooltrokke na Durban weggevoer. Van daar vertrek hulle op 'n angswekkende reis aan boord die SS Aurania na die krygsgevangenekampe Umballa en Solon in Indi waar Charles die jongste inwoner is. In Suid-Afrika word Charles se ma en die ander kinders, wat gevange geneem is terwyl hulle tydens lord Kitchener se verwoestende &quote;verskroeide aarde&quote;-veldtog vir die Kakies gevlug het, in die berugte Winburgkonsentrasiekamp genterneer. In Boerseun, wat gegrond is op Charles se herinneringe wat hy later in sy lewe op skrif gestel het asook op belangrike mondelinge en dokumentre bronne - onder meer 'n dagboek wat Charles se ma gedurende die oorlog gehou het - word die Du Preez-gesin se oorlogservaringe nagespoor. Dit loop uit op Charles en sy pa se repatriasie na Suid-Afrika, waar die gesin herenig word en terugkeer na hul plaas wat in puin l en waar hulle 'n nuwe begin moet maak. Hierdie boeiende, aangrypende en besonder insiggewende boek is 'n waardevolle toevoeging tot die geskiedenis van die Anglo-Boereoorlog.
EAN 9781770221192
ISBN 1770221190
Typ produktu Ebook
Vydavateľ Penguin Random House South Africa
Dátum vydania 5. novembra 2010
Stránky 256
Jazyk Afrikaans
Autori Schoeman, Chris