Breek familievloeke: Eis jou vryheid

Breek familievloeke: Eis jou vryheid

AfrikánčinaEbook
Agbo, Gabriel
Babelcube Inc.
EAN: 9781507178195
Dostupné online
8,68 €
Bežná cena: 9,65 €
Zľava 10 %
ks

Dostupné formáty

Podrobné informácie

Hierdie boek sal jou oe oopmaak vir die gevolge van al ons aksies om ons bestemming en die van ons kinders; selfs die wat nog ongebore is. Die onderwerp van vloeke is lank reeds afgeskeep, en ons het nodig om uit te vind om dit hier te ontbloot. Ons begin deur te gaan na die skrifte om presies te weet wat God se oor vloeke, hoe hulle werk, en hoe ons heeltemal vry van hulle kan wees. Familievloeke is so belangrik dat God hulle ingesluit het by die Tien Gebooie.So baie mense is gebind deur die vyand met onsigbare en anonieme instrumente van slawerny. In hierdie studie sal ons leerhoe om hierdie kettings wat afkomstig is van die vyand te breek. Ons verken gebiede soos afgodery (insluitend Halloween), onsedelikheid, verraad, steel, moord, ens. in diepteEk glo dat as jy hierdie boek lees en die waarhede verkensal daar nog baie roeringe in jou wees om jouself te ondersoek en 'n daadwerklike poging maak om 'n heilige lewe te lei, aldannie vir jouself nie, ten minste ter wille van jou kinders en die ongebore geslagte.
EAN 9781507178195
ISBN 1507178190
Typ produktu Ebook
Vydavateľ Babelcube Inc.
Dátum vydania 24. marca 2017
Jazyk Afrikaans
Krajina Uruguay
Autori Agbo, Gabriel
Prekladatelia Fair, Mignionette