Dagboek van 'n Perdmal Meisiekind

Dagboek van 'n Perdmal Meisiekind

AfrikánčinaEbook
Kahler, Katrina
Babelcube Inc.
EAN: 9781507107188
Dostupné online
2,23 €
Bežná cena: 2,48 €
Zľava 10 %
ks

Dostupné formáty

Podrobné informácie

Volg die avonture van Abbie en haar eerste ponie, Vonk, 'n pragtige volbloed, in haar dagboek. Ja, sy is mal oor perde, en wanneer sy haar eerste ponie kry word al haar drome waar...&quote;Toe ek Vonk vir die eerste keer sien, het ek geweet sy is die regte ponie vir my! Die oomblik toe ek haar oor die weikamp sien handgalop, dink ek het altwee van ons geweet ons hoort bymekaar. Maar ek was nie voorbereid op die opwindende avonture wat vir ons voorgel het nie.&quote;My Eerste Ponie neem jou op 'n rit vol pret, vriendskappe, en selfs byna 'n ramp. Dit is die ware verhaal van 'n absoluut-perdmal meisie en 'n pragtige volbloed met die naEk is mal oor perde!Katrina
EAN 9781507107188
ISBN 1507107188
Typ produktu Ebook
Vydavateľ Babelcube Inc.
Dátum vydania 5. decembra 2018
Jazyk Afrikaans
Krajina Uruguay
Autori Kahler, Katrina
Prekladatelia Ebersohn, Petro