Die openbaring (eBoek)

Die openbaring (eBoek)

AfrikánčinaEbook
Lewis, Beverly
Christian Art Distributors Pty Ltd
EAN: 9781431604425
Momentálne nedostupný titul
Momentálne nedostupné na stiahnutie
5,69 €
Bežná cena: 6,32 €
Zľava 10 %

Dostupné formáty

Podrobné informácie

Jonas Mast se eindelike teruggekeer van Apple Creek, Ohio, het vir Leah weer rede gegee om te hoop. Maar Peter Mast en biskop Bontrager se stilswye laat haar vrees dat hulle weer saamspan om haar en Jonas van mekaar weg te hou. Intussen verlang impulsiewe Jake Mast na sy eerste liefde, maar as hy sy broer Jonas terugvolg Gobbler's Knob toe, sal Leah en Sadie verplig word om 'n groot geheim bekend te maak, 'n geheim wat die Mast- en Ebersol-familie nog verder van mekaar sal dryf, selfs vir ewig. DIE OPENBARING is die kragtige laaste boek in gewilde skrywer Beverly Lewis se DOGTERS VAN ABRAM-reeks. Dit is 'n spanningsvolle verhaal van lang verwagte vergifnis, onsterflike liefde en ontwykende tweede kanse in Pennsilvani se Amishgemeenskap.
EAN 9781431604425
ISBN 1431604429
Typ produktu Ebook
Vydavateľ Christian Art Distributors Pty Ltd
Dátum vydania 13. novembra 2008
Stránky 328
Jazyk Afrikaans
Krajina Uruguay
Autori Lewis, Beverly
Séria Dogters van Abram