Die Benederyk

Die Benederyk

AfrikaansEbook
Winterbach, Ingrid
Human & Rousseau
EAN: 9780798153218
Temporarily unavailable title
Currently not available to download
€18.43
Common price €20.47
Discount 10%

Detailed information

'n Nuwe roman deur hierdie skrywer is 'n belangrike gebeurtenis. En sy stel haar lesers nie teleur nie: Dis die verhaal van twee broers - Aaron en Stefaans Adendorff - die een 'n skilder, die ander 'n eks-verslaafde. Aaron se galery-eienaar, Eddie Knuvelder, laat hom lelik in die steek (nadat Aaron gehoop het Knuvelder sal van sy jongste skilderye kies vir 'n uitstalling in Duitsland) en Bubbles Bothma, buurvrou en vriendin extraordinaire, kom met verskeie onwaarskynlike oplossings vir sy benarde situasie. Terwyl broer Stefaans deurentyd verslag lewer van sy labirintiese dwaalwee en sy soektog na die herkoms van hulle ontwykende derde oupa. Apokalipties en burlesk!
EAN 9780798153218
ISBN 0798153210
Binding Ebook
Publisher Human & Rousseau
Publication date September 1, 2011
Pages 304
Language Afrikaans
Country Uruguay
Authors Winterbach, Ingrid
Manufacturer information
The manufacturer's contact information is currently not available online, we are working intensively on the axle. If you need information, write us on [email protected], we will be happy to provide it.