Die Bewonderaar

Die Bewonderaar

AfrikaansEbook
Diedericks, Erla-Mari
LAPA Publishers
EAN: 9781776355099
Available online
€11.49
Common price €12.77
Discount 10%
pc

Available formats

Detailed information

<p>Jou diepste vrees is sy grootste begeerte... Geen lang naels nie. Geen skoenveters nie. Dit is maar enkele van die reëls in die Molenberg-Psigiatriese hospitaal. Selfmoord is ʼn inwoner hier, en die pasiënte word as psigopate bestempel. Dominique du Randt word in Molenberg opgeneem ná haar ma se wrede moord. Niemand glo dat sy nie verantwoordelik is vir haar ma se dood nie. Niemand glo dat sy deur ʼn man agtervolg is wat homself die Bewonderaar noem nie. Haar sielkundige, Martin, het wel sy bedenkinge. Daarom dat hy sy eie speurwerk doen. Wat Martin ontdek, is die Ophelia-klub. ’n Plek van grusame geheime, fantasieë en donker vergrype. Wanneer een van die vroulike pasiënte in Molenberg-Psigiatriese hospitaal verdwyn, is Dominique oortuig die Bewonderaar weet presies waar sy is. Hy is, soos voorheen, weer in beheer van dié skrikwekkende spel. Maar hoe beskerm jy jouself in ’n plek soos Molenberg? Hier waar niemand jou glo en jy geen vryheid of<br>beheer het nie?</p>
EAN 9781776355099
ISBN 1776355091
Binding Ebook
Publisher LAPA Publishers
Publication date June 1, 2022
Language Afrikaans
Country Uruguay
Authors Diedericks, Erla-Mari
Manufacturer information
The manufacturer's contact information is currently not available online, we are working intensively on the axle. If you need information, write us on [email protected], we will be happy to provide it.