Wilna Adriaanse Omnibus 1

Wilna Adriaanse Omnibus 1

AfrikánčinaEbook
Adriaanse, Wilna
Tafelberg
EAN: 9780624050315
Momentálne nedostupný titul
Momentálne nedostupné na stiahnutie
15,42 €
Bežná cena: 17,13 €
Zľava 10 %

Dostupné formáty

Podrobné informácie

In 'n Ongewone belegging besluit Georgina Walters om kinderoppasser te speel vir 'n baie welgestelde man se drie spruite. Net jammer die man - donker, met rookgrys oe wat haar laat stotter - dink nie sy's opgewasse vir die taak nie. Of speel hy doelbewus kat en muis met haar? In Alleenvlug dink Francis Malan om jouself lewenslank aan iemand te verbind is te veel gevra. Veral as die iemand Michael Alheit is, die man wat meisies soos posseels versamel.En in Die reuk van verlange sien dr. Josslyn Neethling reeds drie jaar lank vrou-alleen om na 'n sendinghospitaal op die Keniaanse platteland. Maar dan daag haar eerste - en enigste - liefde, dr. Adam Berkowitz, daar op, en onverwags brand daar in haar 'n oerverlange na hom.
EAN 9780624050315
ISBN 0624050319
Typ produktu Ebook
Vydavateľ Tafelberg
Dátum vydania 1. septembra 2011
Stránky 512
Jazyk Afrikaans
Krajina Uruguay
Autori Adriaanse, Wilna