Skep Die Skip Leeg En Ander Vroee Boeddhistiese Gedigte

Skep Die Skip Leeg En Ander Vroee Boeddhistiese Gedigte

AngličtinaMäkká väzba
Kruger, J. S.
Unisa Press
EAN: 9781868881420
Na objednávku
Predpokladané dodanie v utorok, 28. mája 2024
21,78 €
Bežná cena: 24,20 €
Zľava 10 %
ks
Chcete tento titul ešte dnes?
kníhkupectvo Megabooks Banská Bystrica
nie je dostupné
kníhkupectvo Megabooks Bratislava
nie je dostupné
kníhkupectvo Megabooks Košice
nie je dostupné

Podrobné informácie

Die Sutta Nipata word gereken as een van die groot erfenisse uit die religieuse geskiedenis van die mens. Die kern van die Sutta Nipata dateer uit die heel vroee Boeddhisme in Indie; dele daarvan gaan waarskynlik terug tot op die woorde van die Boeddha self u dit wil se tot so 2 500 jaar gelede. Die leser vind in hierdie gedigte die wortels van 'n gesofistikeerde filosofie wat die Boeddhisme deur sy hele geskiedenis ge?nspireer het. Die vertaling in Afrikaans is gedoen uit die grondtaal Pali, wat nou verwant is aan Sanskrit. Afrikaans met sy natuurlike eenvoud en bondigheid sluit besonder goed aan by die karakter van die oorspronklike Pali-gedigte. Afrikaanstaliges wat hulle op die drempel van 'n nuwe era bevind, tastend na die nuwe, maar met 'n waardering vir die ou en groot religieuse tradisies van die mensheid, sal hulself en hul soeke sonder sekuriteit in hierdie verse herken.
EAN 9781868881420
ISBN 1868881423
Typ produktu Mäkká väzba
Vydavateľ Unisa Press
Dátum vydania 1. októbra 2001
Stránky 215
Jazyk English
Krajina South Africa
Čitatelia Professional & Scholarly
Autori Kruger, J. S.